My Jesus A,B,C (Inkleurstel)

MY JESUS A,B,C . . . INKLEURSTEL 

'n Alfabet-stel so uit die Bybel! Elke letter vertel jou ietsie meer van die Bybel of 'n Bybelse karakter! Van A-Z kan jy nou iets uit die Bybel leer en dit dan uitdruk op papier en inkleur. Kyk gerus na die voorbeeld. Elke prentjie is pragtig en uniek, uit die pen van die kunstenaar, Esmé Walker. Daar is 'n Engelse en Afrikaanse beskrywing by elke prent. Jy druk self die prente uit en gebruik soos nodig.

Prys: R150 - 
jy laai alles direk af vanaf 'n link wat ek jou stuur op die internet. Baie maklik.
Betaal gerus die geld in my rekening, R. van Zyl, ABSA Hartbeespoort, tjekrek. 640178 337, epos vir my die betaling na imaginemoonstones@gmail.com of sms dit na: 082 396 4100. Stuur ook jou naam en e-posadres en selfoonnommer en ek pos dit so gou moontlik vir jou!





No comments:

Post a Comment