ESMé WALKER: KUNSTENAAR

ESMé WALKER: 

KUNSTENAAR/ ILLUSTREERDER/ POPPEMAKER!

Aanlyn navrae oor haar werk: Esmé Walker: Kuierkerk - onderaan blad 

Esmé Walker is die illustreerder van al die kinderkerk materiaal wat u op die webbladsy sien. Sy is 'n wenner van 'n ATKV veertjie vir kinderboek illustrasies en is 'n kundige op die gebied van ALLES wat met kuns te doen het: Van muurskilderye tot koekversierings tot skilderwerk!
Kontak haar gerus vir enigiets van portretstudies, boekillustrasies, 'backdrops' vir toneelstukke, poppe vir poppeteater. Sy is besonder geseën as dit by kuns kom! Sy is van Hartbeespoort, RSA.

Kontak Esmé by: 073 147 9719 of walker.esme@gmail.com

HIer is Esme' (en n jong ek) by van haar poppe - sy maak net wat jy wil soek. Kristof Kater is die outjie wat die 155 OT stories vertel, as jy hom wou bestel.  


 

Voorblad vir die Crossroad bordspel.


Karikature en Teddiebere van Papiermache/lap:




 Skilder op leiklip.









Papiermache'


Props vir 'n toneelstuk: Little Shop of Horrors!
Die Venus Flytrap in sy drie grootes - van handpop, tot mensgroote tot reuse groote!




 Roeswerk

Illustrasies vir kinderboeke of opvoedkundige materiaal.

NOG BACKDROPS VIR POPPETEATER.


Agtergrond doek (backdrop) vir poppeteater: Big Mama Shop en daar sit Big Mama ook en loer by die venstertjie uit! 

'n Tipiese dorpie 'backdrop' met baie venstertjies vir die poppe om deur te loer! 



No comments:

Post a Comment