Bestel/Kontak


Goeiemore!

Indien u enige items op hierdie bladsy bestel, betaal asseblief die nodige bedrag in my bankrekening in en epos of sms die betalingsadvies: 

imaginemoonstones@gmail.com

of selnr: 082 396 4100.

Heg ook jou naam, e-posadres en selnommer aan asb, dan stuur ek dadelik 'n link met al die inligting wat jy kan aflaai 

(vanaf Wetransfer).

 Bank.Rek besonderhede: R. van Zyl, ABSA Hartbeespoort tjekrekening:

Bankrekening nr. 640 178 337

Verw: Jou van/Bybelboekwurm

xxx

*66 Bybelboeke  (Afrikaans of Engels) - R250 

– Geheuesketse van al 66 Bybelboeke met verklarings en kort opsomming en ʼn geheuespeletjie om die boeke te leer ken.

xxx

*155 OT Stories vertel deur goggas en gediertes (kleuters - gr2): R250

(Dit gaan jou ʼn paar jaar besig hou – daar is ook les idees ingesluit om les te vergemaklik en inkleurprente by elke les)

xxx

*Spesiale aanbod (gr. 3-7): 

90 Kinderkerk lesse in speletjies: Jaar 1-3 Plus 66 Bybelboeke geheueprente: R600.

Dit sluit in: 3 jaar se lesse - dus 90 lesse pakket - Slegs Afrikaans:

– Jy hoef nooit weer lesse aan te koop nie! Jy print lesse uit soos nodig – ook plakkate vir die klas met NB Bybellesse, ʼn eenvoudige tydlyn ook.

xxx

*Wee Monk's Tale (Novel):   R150. (Alle ouderdomme: 12-oud) slegs e-book pdf

xxx

*Crossroad board game (Ages 4-10/ All ages):   R250 plus posgeld. (R100)(Jy kan die spel van die internet aflaai, maar dan kry jy nie die lekker groot A1 bord by om op te speel nie. Slegs in Engels beskikbaar - maar ek stuur vir jou die AFrikaanse inligting van die boekie en kaartjies wat jy kan print as jy wou)

xxx

*My Jesus ABC Inkleurstel CD (kleuters-gr. 5):  R150 

(Afr &English - 2 in 1)

Xxx

*Wee Monk's Tale, the Secret of Immortality – by Rene van Zyl (R150)

PDF e-book – action adventure set in the Middle Ages in Ireland/Scotland.

 Kontak my as jy onseker is oor iets of as jy 'n faktuur verlang.

Onthou – geen posgeld – jy laai alles van die internet af – dis net met die Crossroad Board Game wat jy die fisiese speletjie sal wil bestel – met R110 posgeld deur Postnet.

Selfs dit kan jy uitdruk – bord, kaartjies en boekies.

Dankie!

 Epos:  imaginemoonstones@gmail.com 

Selfoonnr. (+27) (0) 82 396 4100 

AdresPosbus  563,  Hartbeespoort,  0216, Noord-Wes, Suid-Afrika




Wee Monk's Tale, the Secret of Immortality

By René van Zyl

PDF e-book – action adventure set in the Middle Ages in Ireland/Scotland.
All ages - 12 - old!

AVAILABLE: Contact me. Or buy as amazon ebook.A MYSTERY, A QUEST, A COUPLE OF GUTSY TEENAGERS AGAINST ALL ODDS 795 AD: A time of superstitious beliefs and dangerous forces. When Viking marauders burn the monastery on the Scottish Island, Iona, the orphaned Shaughn (14) is forced to flee the only home he ever knew in a desperate attempt to save a precious altar Bible. Not willing to be left behind, his cripple step-brother Connor (14) (with grand illusions of becoming a knight) and Heather (13), a superstitious, street-wise gypsy girl, accompany him on the adventure of a lifetime. Hot on the heels of the relic follows the fierce Viking, Thorvald, who is convinced that the Bible contains a secret recipe (a potion for eternal life). The escaping teenagers are cast into every imaginable medieval drama, from a bewitched castle to an encounter with a nasty Druid and even weird Viking Tournament Things.


No comments:

Post a Comment