Monday, January 20, 2025

2025: SPESIALE KINDERKERK-AANBOD

BYBELBOEKWURM VIR KINDERKERKE!
2025: SPESIALE AANBOD:

Leer die Bybelboeke en -stories speel-speel ken!

Eenmalige aankope van interaktiewe kinderkerkmateriaal: 

Genoeg lesse om jou kinders vir 3-4 jaar van die Bybel te leer! 

Laai dadelik af via WeTransfer - na inbetaling

Navrae: E-pos: chantalangevine@gmail.com
Whatsapp: 082 069 6199

Vir: Kinderkerk/ Skool / Huisgodsdiens
Leer die Bybel & Bybelboeke speel-speel ken:

Deur René van Zyl (Skrywer/ Kinderwerker/ Blogger/ Joernalis/ Mev. Doeminie)








Sluit in 3 pakkette vir: 
Kleuters tot en met graad 7.
Die volledig uitgewerkte lesse gaan jou kinders vir 3-4 jaar besig hou
 – waarna jy van voor af begin met die Bybellesse! 
*Druk lesse/ speletjies/ plakkate uit soos nodig. 
*Geheueprente van Bybelboeke: Genesis tot Openbaring. 
*Eenvoudige Tydlyn. *Speletjies. *Volledige gids vir kinderbediening.

Pakket sluit in: 
1. 90 Kinderkerklesse in speletjies (gr 3-7)
2. 155 OT Stories vertel deur Goggas & Gediertes - plus prente en aktiwiteitslyste  (Kleuters – Gr. 2)
3. My Jesus ABC (Tweetalig) – Alfabet: Bybelkarakters (Kleuters)

Al 3 vir die eenmalige prys van R900. (Dus: 10% afslag)


NAVRAE & AANKOPE: 

E-pos: chantalangevine@gmail.com

Whatsapp: 082 069 6199


Opgestel deur: René van Zyl

Selnr. 0823964100 (Slegs telefoniese navrae)
www.bybelboekwurm.blogspot.com

 


No comments:

Post a Comment