BYBELBOEKWURM VIR KINDERKERKE!
2026: SPESIALE AANBOD:
(Eenmalige aankope - Jare se pret!)
3 Pakette vir slegs R1200:
Eenmalige aankope van interaktiewe kinderkerkmateriaal:
Genoeg lesse om jou kinders vir 3-4 jaar van die Bybel te leer!
En weer, en weer en weer! Jy hoef nooit weer nuwe lesse te koop nie!
Maklike tydlyne! Gids vir Kinderbediening! Geheuesketse van Bybelboeke! Interaktief! Eenmalige aankoop - jy print wat jy nodig het!
Laai dadelik af via WeTransfer - na inbetaling
Navrae: E-pos: imaginemoonstones@gmail.com
Whatsapp: 0823964100 (South Africa)
Vir: Kinderkerk/ Skool / Huisgodsdiens
Leer die Bybel & Bybelboeke speel-speel ken:
Deur René van Zyl (Skrywer/ Kinderwerker/ Blogger/ Joernalis/ Mev. Doeminie)
Sluit in 3 pakkette vir:
Kleuters tot en met graad 7.
Die volledig uitgewerkte lesse gaan jou kinders vir 3-4 jaar besig hou
– waarna jy van voor af begin met die Bybellesse!
*Druk lesse/ speletjies/ plakkate uit soos nodig.
*Geheueprente van Bybelboeke: Genesis tot Openbaring.
*Eenvoudige Tydlyn. *Speletjies. *Volledige gids vir kinderbediening.
Pakket sluit in:
1. 90 Kinderkerklesse in speletjies (gr 3-7)
2. 155 OT Stories vertel deur Goggas & Gediertes - plus prente en aktiwiteitslyste (Kleuters – Gr. 2)
3. My Jesus ABC (Tweetalig) – Alfabet: Bybelkarakters (Kleuters)
Al 3 vir die eenmalige prys van R1200.
NAVRAE & AANKOPE:
E-pos: imaginemoonstones@gmail.com
Whatsapp: 0823964100
Opgestel deur: René van Zyl
Selnr. 0823964100 (Whatsapp)
www.bybelboekwurm.blogspot.com



